| bie [boodskap #148625] |
Ma., 14 Julie 2025 07:20 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24192 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bie
Afbreking: bie
Werkwoord: bie
Verlede tyd: het gebie
Betekenis:
• Om 'n aanbod te maak om 'n item te koop (dikwels deur 'n prys uit te skree).
Gebruik:
• Ek bie R100 vir die hele boel.
Afgelei:
• bieër
• bieëry
Vertaling:
Engels: to bid
Nederlands: bieden
Selfstandige naamwoord: bie
Meervoud: bieë
Betekenis:
• 'n Aanbod vir die koop van 'n item op 'n veiling/vandisie.
Gebruik:
• Jammer, die bie is reeds toegestaan.
• Die goedere sal aan die hoogste bie verkoop word.
Sinoniem:
• aanbod
• bod
Vertaling:
Engels: bid
Nederlands: bod
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|