Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vandisie
vandisie [boodskap #148624] Ma., 14 Julie 2025 07:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24288
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vandisie
Afbreking: van•di•sie


Selfstandige naamwoord: vandisie
Meervoud: vandisies

Betekenis:
• 'n Openbare verkoping waar goedere aan die hoogste bieër verkoop word.

Gebruik:
• Die boer gaan vandisie toe om op 'n nuwe stoetbul te bie.

Wisselvorm:
• vendusie

Sinoniem:
• veiling
• verkoping

Hiponiem:
• veevandisie

Afgelei:
• vandisiekraal
• vandisielokaal
• vandisierys

Vertaling:
Engels: auction, public sale, stock fair
Nederlands: vendutie, veiling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klatergoud
Volgende onderwerp: bie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jan. 11 15:29:00 UTC 2026