Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » elektrode
elektrode [boodskap #148618] So., 13 Julie 2025 18:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24169
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
elektrode
Afbreking: e•lek•tro•de


Selfstandige naamwoord: elektrode
Meervoud: elektrodes

Betekenis:
• Metaalplaat of -draad wat as 'n pool dien vir die geleiding van elektriese stroom deur 'n elektroliet of vakuum.

Gebruik:
• Die positiewe elektrode word 'n anode genoem en 'n negatiewe elektrode word 'n katode genoem.

Hiponiem:
• koperelektrode
• kwikelektrode
• metaalelektrode
• sinkelektrode

Vertaling:
Engels: electrode
Nederlands: elektrode

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doog
Volgende onderwerp: elektroliet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 10:04:36 UTC 2025