Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » naglewend
naglewend [boodskap #148616] So., 13 Julie 2025 16:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24163
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
naglewend
Afbreking: nag•le•wend
Samestelling: nag + lewend


Byvoeglike naamwoord: naglewend
Attributief: naglewende

Betekenis:
• Wat oorwegend in die nag aktief is en in die dag slaap.

Gebruik:
• Vlermuise is naglewend.

Vertaling:
Engels: nocturnal
Nederlands: nachtactief, nocturnaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boommuis
Volgende onderwerp: doog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 16:28:33 UTC 2025