| doef [boodskap #148611] |
So., 13 Julie 2025 09:17 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24165 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
doef
Afbreking: doef
Tussenwerpsel: doef
Betekenis:
• Klanknabootsing van 'n diep dowwe geluid, soos van iets wat val, of dromme wat slaan.
Gebruik:
• Doef, val die dief uit die boom.
Sinoniem:
• boem
• kaplaks
• kardoef
Afgelei:
• doef-doef-musiek
• gedoef
Vertaling:
Engels: doof, bang
Nederlands: boem
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|