| bankdiens [boodskap #148610] |
So., 13 Julie 2025 08:59 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bankdiens
Afbreking: bank•diens
Samestelling: bank + diens
Selfstandige naamwoord: bankdiens
Meervoud: bankdienste
Betekenis:
• 'n Diens wat 'n bank aan sy kliënte bied.
Gebruik:
• Daar is 'n groot verskil in koste tussen die verskillende bankdienste.
Hiponiem:
• aanlyn bankdiens (twee woorde, aanlyn is 'n b.nw.)
• instap-bankdiens
• internetbankdiens
• selfoonbankdiens
Vertaling:
Engels: banking service
Nederlands: bankdienst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|