Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bemeestering
bemeestering [boodskap #148609] So., 13 Julie 2025 08:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24180
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bemeestering
Afbreking: be•mees•te•ring
Samestelling: bemeester + -ing


Selfstandige naamwoord: bemeestering
Meervoud:

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van bemeester (om iets baas te raak).

Gebruik:
• 'n Gebrek aan bemeestering sal nuwe hindernisse in daaropvolgende graadvlakke skep.

Sinoniem:
• baasskap
• beheersing
• meesterskap
• oorheersing
• oorwinning

Afgelei:
• bemeesteringsvermoë

Vertaling:
Engels: mastery
Nederlands: bemeestering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wiskundige
Volgende onderwerp: bankdiens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 15:19:05 UTC 2025