| vaskulêr [boodskap #148595] |
Sa., 12 Julie 2025 11:08 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24240 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vaskulêr
Afbreking: vas•ku•lêr
Byvoeglike naamwoord: vaskulêr
Attributief: vaskulêre
Betekenis:
• Wat die are (bloedvate) van diere, of die vaatbundels van plante betref.
Gebruik:
• Vaskulere hipertensie staan in die volksmond as hoë bloeddruk bekend.
Sinoniem:
• vasomotories
Antoniem:
• nievaskulêr
Afgelei:
• kardiovaskulêr
Vertaling:
Engels: vascular
Nederlands: vasculair
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|