Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » goudreserwe
goudreserwe [boodskap #148591] Sa., 12 Julie 2025 09:44
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24215
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
goudreserwe
Afbreking: goud•re•ser•we
Samestelling: goud + reserwe


Selfstandige naamwoord: goudreserwe
Meervoud: goudreserwes

Betekenis:
• Die goud wat in voorraad gehou word.

Gebruik:
• Die Reserwebank in in beheer van Suid-Afrika se goudreserwes.

Sinoniem:
• goudvoorraad

Vertaling:
Engels: gold reserve
Nederlands: goudreserve

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gouddekking
Volgende onderwerp: dekking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 12:15:55 UTC 2025