| goudamalgaam [boodskap #148584] |
Sa., 12 Julie 2025 08:29 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24192 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
goudamalgaam
Afbreking: goud•a•mal•gaam
Samestelling: goud + amalgaam
Selfstandige naamwoord: goudamalgaam
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Legering van goud en kwik.
Gebruik:
• Van der Mescht het goudamalgaam by 'n goudmyn gesteel en by sy huis gesmelt, waar 'n paar mense weens die giftige gasse wat dit vrygestel dood is.
Vertaling:
Engels: gold amalgam
Nederlands: goudamalgaam
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|