| onprofessionaliteit [boodskap #148576] |
Sa., 12 Julie 2025 06:43 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onprofessionaliteit
Afbreking: on•pro•fes•si•o•na•li•teit
Samestelling: on- + professionaliteit
Selfstandige naamwoord: onprofessionaliteit
Meervoud: –
Betekenis:
• Optrede wat onprofessioneel is.
Gebruik:
• Sulke onprofessionaliteit het ek lanklaas teëgekom.
Sinoniem:
• onprofessioneelheid
Antoniem:
• professionaliteit
Vertaling:
Engels: unprofessionalism
Nederlands: onprofessioneel gedrag
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|