| behore [boodskap #148575] |
Vr., 11 Julie 2025 21:23 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24308 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
behore
Afbreking: be•ho•re
Selfstandige naamwoord: behore
Meervoud: –
Betekenis:
• Soos dit behoort te wees. Soos wat vereis word.
Gebruik:
• Ek hoop die kos smaak na behore.
• Die saak is nie na behore ondersoek nie.
Sinoniem:
• behoorlik
• gepas
Vertaling:
Engels: fittingly, suitably, properly, respectably
Nederlands: behoren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|