| karkaar [boodskap #148573] |
Vr., 11 Julie 2025 20:03 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
karkaar
Afbreking: kar•kaar
Selfstandige naamwoord: karkaar
Meervoud: karkare
Betekenis:
• 'n Meerjarige blomplant en geofiet, endemies aan die Wes-Kaap, Tritoniopsis nervosa.
Gebruik:
• Die karkaar is deel van die Wes-Kaapse fynbos.
Sinoniem:
• witkalossie
Afgelei:
• karkaarblom
• karkaarbos
• karkaarheide
Vertaling:
Engels: Tritoniopsis nervosa
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|