Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klipels
klipels [boodskap #148572] Vr., 11 Julie 2025 19:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24163
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
klipels
Afbreking: klip•els
Samestelling: klip + els


Selfstandige naamwoord: klipels
Meervoud: klipelse

Betekenis:
• 'n Boom van Suider-Afrika, Afrocanthium mundianum.

Gebruik:
• Die klipels groei in oop, klipperige plekke, op miershope asook in oewerstruikbos.

Vertaling:
Engels: rock alder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gorgonzola
Volgende onderwerp: karkaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 14:39:25 UTC 2025