Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gorgonzola
gorgonzola [boodskap #148571] Vr., 11 Julie 2025 17:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24162
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Gorgonzola en 'n peer.
Gorgonzola en 'n peer.
gorgonzola
Afbreking: gor•gon•zo•la


Selfstandige naamwoord: gorgonzola
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Italiaanse kaas met blou are wat van volroom koeimelk en die swam Penicillium glaucum gemaak word.

Gebruik:
Gorgonzola word gewoonlik tussen drie en vier maande verouder.

Hiperoniem:
• bloukaas

Vertaling:
Engels: gorgonzola
Nederlands: gorgonzola

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: witpeer
Volgende onderwerp: klipels
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 10:54:32 UTC 2025