Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » witpeer
witpeer [boodskap #148570] Vr., 11 Julie 2025 17:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
witpeer
Afbreking: wit•peer
Samestelling: wit + peer


Selfstandige naamwoord: witpeer
Meervoud: witpere

Betekenis:
• 'n Immergroen boom, inheems aan Afrika en Asië, Apodytes dimidiata.

Gebruik:
• Die witpeer het leeragtig blare en dra wit blomme met klein swart en rooi vrugte.

Vertaling:
Engels: white pear
Xhosa: umDakane
Zoeloe: umDagane

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oeros
Volgende onderwerp: gorgonzola
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 03:29:19 UTC 2025