Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nabyaardevoorwerp
nabyaardevoorwerp [boodskap #148568] Vr., 11 Julie 2025 15:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nabyaardevoorwerp
Afbreking: na•by•aar•de•voor•werp
Samestelling: naby + aarde + voorwerp


Selfstandige naamwoord: nabyaardevoorwerp
Meervoud: nabyaardevoorwerpe

Betekenis:
• (sterrekunde) Voorwerp in die Sonnestelsel wat se wentelbaan naby aan dié van die Aarde kom.

Gebruik:
• Die eerste nabyaardevoorwerpe (NAV) wat die mens waargeneem het, was komete.

Wisselvorm:
• naby-aarde-voorwerp

Sinoniem:
• aardskeerder
• aardskrammer

Vertaling:
Engels: near-Earth object, earthgrazer
Nederlands: aardscheerder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stiptheid
Volgende onderwerp: oeros
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 14:41:56 UTC 2025