Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stiptheid
stiptheid [boodskap #148567] Vr., 11 Julie 2025 12:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24274
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stiptheid
Afbreking: stipt•heid
Samestelling: stip(t) + -heid


Selfstandige naamwoord: stiptheid
Meervoud: stipthede

Betekenis:
• Die toestand of mate van stip (presies en op tyd) wees.

Gebruik:
Stiptheid is belangrik en geen slapheid sal geduld word nie.
• Duitsers waardeer stiptheid en presisie, wat as tekens van respek en professionaliteit gesien word.

Sinoniem:
• nougesetheid
• noukeurigheid
• presiesheid
• punktualiteit

Vertaling:
Engels: punctuality
Nederlands: stiptheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spar
Volgende onderwerp: nabyaardevoorwerp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jan. 06 18:10:01 UTC 2026