| offeraar [boodskap #148562] |
Do., 10 Julie 2025 19:28 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24240 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
offeraar
Afbreking: of•fe•raar
Samestelling: offer + -aar
Selfstandige naamwoord: offeraar
Meervoud: offeraars
Betekenis:
• Iemand wat iets offer, of iets opoffer.
Gebruik:
• Die bedoeling met die offers was om die offeraar se sondes te vergewe en hom weer in God se guns te bring.
Sinoniem:
• aanbieder
• gewer
Vertaling:
Engels: offerer, sacrificer
Nederlands: offeraar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|