Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kosyn
kosyn [boodskap #148558] Do., 10 Julie 2025 17:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24223
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kosyn
Afbreking: ko•syn


Selfstandige naamwoord: kosyn
Meervoud: kosyne
Verkleinwoord: kosyntjie
Meervoud van verkleining: kosyntjies

Betekenis:
• Die raamwerk waarin 'n deur of venster oop- en toeswaai.

Gebruik:
• Hulle het so hard geroep dat die deure in hulle kosyne gerammel het. [Jesaja 6:4]

Hiponiem:
• deurkosyn
• raamkosyn
• vensterkosyn

Afgelei:
• kosynlys
• kosynskaaf

Vertaling:
Engels: frame, sash, post
Nederlands: kosijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deurkosyn
Volgende onderwerp: rammel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 23:43:10 UTC 2025