Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deurkosyn
deurkosyn [boodskap #148557] Do., 10 Julie 2025 17:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
deurkosyn
Afbreking: deur•ko•syn
Samestelling: deur + kosyn


Selfstandige naamwoord: deurkosyn
Meervoud: deurkosyne

Betekenis:
• Die kosyn (raamwerk) waarin 'n deur oop- en toeswaai.

Gebruik:
• Skryf dit op jou deurkosyne en op jou stadspoorte. [Deuteronomium 6:9]

Sinoniem:
• deurraam
• deurpaneel
• kosyn

Hiponiem:
• binnedeurkosyn
• buitedeurkosyn

Vertaling:
Engels: door frame, door‐case
Nederlands: deurkozijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wedergeboorte
Volgende onderwerp: kosyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 30 20:22:43 UTC 2025