| wedergeboorte [boodskap #148556] |
Do., 10 Julie 2025 17:23 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wedergeboorte
Afbreking: we•der•ge•boor•te
Samestelling: weder (opnuut) + geboorte
Selfstandige naamwoord: wedergeboorte
Meervoud: wedergeboortes
Betekenis:
• 'n Geestelike herlewing.
• 'n Hergeboorte na die dood.
• 'n Kulturele bloei na 'n tyd van verval.
Gebruik:
• In die Bybel verwys wedergeboorte na 'n nuwe lewe in Christus.
• Hindoes glo dat 'n mens ná sy dood in 'n nuwe liggaam wedergeboorte kan word.
• Renaissance beteken herlewing en dui op die wedergeboorte van die beskawing.
Sinoniem:
• herlewing
• hernuwing
• herskepping
• ontwaking
• opstanding
• palingenese
• reformasie
• regenerasie
• reïnkarnasie
• renaissance
• wederopstanding
• weergeboorte
Vertaling:
Engels: rebirth, revival, regeneration, reincarnation
Nederlands: wedergeboorte
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|