Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rondtrek
rondtrek [boodskap #148554] Do., 10 Julie 2025 15:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24163
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rondtrek
Afbreking: rond•trek
Samestelling: rond + trek


Werkwoord: trek rond, rondtrek
Verlede tyd: het rondgetrek

Betekenis:
• Om sonder doel van die een plek na 'n ander te trek.
• Om van die een kant na 'n ander te pluk.

Gebruik:
• Julle kinders sal veertig jaar lank in die woestyn rondtrek. [Numeri 14:33]
• Die man het haar al skreeuend en huilend aan haar hare rondgetrek.

Sinoniem:
• deurkruis
• ronddool
• rondreis
• rondswerf
• swerf

Afgelei:
• rondtrekkend
• rondtrekker

Vertaling:
Engels: to roam, wander; to pull about
Nederlands: rondtrekken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bloesend
Volgende onderwerp: vrymaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 15:35:56 UTC 2025