Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bloesend
bloesend [boodskap #148553] Do., 10 Julie 2025 11:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24162
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bloesend
Afbreking: bloe•send
Samestelling: bloes + -end


Byvoeglike naamwoord: bloesend
Vergrotende trap: bloesender
Oortreffende trap: bloesendste
Attributief: bloesende

Betekenis:
• Met 'n gesonde, bloeiende voorkoms.

Gebruik:
• Haar grimering is ongekunsteld en minimaal, met rooi lippe en bloesende wange.
• My liefste is stralend en bloesend; hy troon bo tienduisende uit. [Hooglied 5:10]

Sinoniem:
• bloeiend
• blosend
• bruisend
• fleurig
• rooierig
• rossig
• stralend

Vertaling:
Engels: rosy, ruddy
Nederlands: bloezend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sojaboon
Volgende onderwerp: rondtrek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 11:48:11 UTC 2025