Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stag
stag [boodskap #148550] Wo., 09 Julie 2025 18:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stag
Afbreking: stag


Selfstandige naamwoord: stag
Meervoud: stae, stagge

Betekenis:
• 'n Kabel wat die mas van 'n skip in posisie hou.

Gebruik:
• Die hegpunt waar die seiljag se voorste stag op die boot se boeg geanker word, het gebreek.

Sinoniem:
• mastou
• steunkabel

Hiponiem:
• agterstag
• grootstag
• onderstag
• voorstag

Afgelei:
• stagband
• stagseil

Vertaling:
Engels: stay
Nederlands: stag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stamperig
Volgende onderwerp: verfoeisel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 19:26:42 UTC 2025