Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » silo
silo [boodskap #148539] Wo., 09 Julie 2025 11:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24185
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Silos
Silos
silo
Afbreking: si•lo


Selfstandige naamwoord: silo
Meervoud: silos
Verkleinwoord: silotjie
Meervoud van verkleining: silotjies

Betekenis:
• Silindriese bergplek vir graan, meel, sand, ens.
• Ondergrondse bergplek vir missiele en ander wapens.

Gebruik:
• Die mielies word geoes en na die silos vervoer.
• Die ballistiese missiele is vanuit hulle silos gelanseer.

Sinoniem:
• graansuier
• kuiltoring

Hiponiem:
• graansilo
• groenvoersilo
• voersilo

Afgelei:
• silokoste
• siloprys
• silosertifikaat

Vertaling:
Engels: silo
Nederlands: silo

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opberg
Volgende onderwerp: bergplek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 25 17:24:26 UTC 2025