Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onregstreeks
onregstreeks [boodskap #148537] Wo., 09 Julie 2025 11:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onregstreeks
Afbreking: on•reg•streeks
Samestelling: on- + regstreeks


Byvoeglike naamwoord: onregstreeks
Attributief: onregstreekse

Betekenis:
• Wat nie regstreeks gebeur nie, maar met 'n ompad of tussenstappe.

Gebruik:
• Meer as 90% van die elektrisiteit wat in Suid-Afrika verbruik word, word regstreeks of onregstreeks deur Eskom gelewer.

Sinoniem:
• indirek
• subtiel
• sydelings

Antoniem:
• direk
• regstreeks

Vertaling:
Engels: indirect, indirectly
Nederlands: indirect

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wolkombers
Volgende onderwerp: opberg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 05:14:07 UTC 2025