Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skryfros
skryfros [boodskap #148516] Ma., 07 Julie 2025 07:07
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24173
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skryfros
Afbreking: skryf•ros
Samestelling: skryf + ros


Selfstandige naamwoord: skryfros
Meervoud: skryfrosse
Verkleinwoord: skryfrossie
Meervoud van verkleining: skryfrossies

Betekenis:
• 'n Bekwame en ervare skrywer.

Gebruik:
• 'n Skryfros is in staat om sy gedagtes vinnig en vlot in sinne neer te pen, asook om sy skryfwerk by die behoeftes van sy lesers aan te pas.

Vertaling:
Engels: experienced writer
Nederlands: ervaren schrijver

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rododendron
Volgende onderwerp: sekelvormig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 12:53:44 UTC 2025