Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rododendron
rododendron [boodskap #148515] Ma., 07 Julie 2025 06:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Rododendron.
'n Rododendron.
rododendron
Afbreking: ro•do•den•dron


Selfstandige naamwoord: rododendron
Meervoud: rododendrons

Betekenis:
• 'n Plant met helderkleurige blomme wat van laat winter tot die vroeë somer blom, genus Rhododendron.

Gebruik:
Rododendrons floreer in gedeeltelike skaduwee en suur, klam grond wat goed dreineer.

Sinoniem:
• alperoos

Vertaling:
Engels: rhododendron
Nederlands: rododendron

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: willekeurig
Volgende onderwerp: skryfros
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 14 05:50:09 UTC 2025