| bek-en-klouseer [boodskap #148512] |
So., 06 Julie 2025 08:08 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bek-en-klouseer
Afbreking: bek-en-klou•seer
Samestelling: bek + en + klou + seer
Selfstandige naamwoord: bek-en-klouseer
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Hoogs aansteeklike en soms noodlottige veesiekte.
Gebruik:
• Bek-en-klouseer word deur 'n virus oorgedra wat blase en sere op die geïnverteerde dier se mond, pote en ander dele van die liggaam veroorsaak.
Sinoniem:
• mond-en-klouseer
Afgelei:
• bek-en-klouseerbesmetting
• bek-en-klouseeruitbraak
• bek-en-klouseervirus
• bek-en-klouseervry
Afkorting:
• BKS
Vertaling:
Engels: foot-and-mouth disease
Latyn: Aphtae epizooticae
Nederlands: mond-en-klauwzeer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|