Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wisent
wisent [boodskap #148501] Sa., 05 Julie 2025 17:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Wisents
Wisents
wisent
Afbreking: wi•sent


Selfstandige naamwoord: wisent
Meervoud: wisente

Betekenis:
• 'n Groot, swaargeboude herkouer, Bison bonasus.

Gebruik:
• Die wisent het langer pote as die bison en leef in die Europese woude en nie op die Amerikaanse grasvelde nie.

Sinoniem:
• Europese bison
• Europese buffel

Verwant:
• oeros

Vertaling:
Engels: European bison, wisent
Nederlands: wisent

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: taaiheid
Volgende onderwerp: worp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 17 05:15:22 UTC 2025