| kollageen [boodskap #148499] |
Sa., 05 Julie 2025 10:29 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24163 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kollageen
Afbreking: kol•la•geen
Selfstandige naamwoord: kollageen
Meervoud: kollagene
Betekenis:
• Die veselrige proteïen (lymstof) in bindweefsel wat taaiheid en buigsaamheid verleen.
Gebruik:
• 'n Aanvulling van kollageen kan gebruik word om die vel, hare en gewrigte 'n hupstoot te gee.
Vertaling:
Engels: collagen
Nederlands: collageen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|