| bindweefsel [boodskap #148498] |
Sa., 05 Julie 2025 10:17 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bindweefsel
Afbreking: bind•weef•sel
Samestelling: bind + weefsel
Selfstandige naamwoord: bindweefsel
Meervoud: bindweefsels
Betekenis:
• 'n Soort weefsel wat organe stut of saambind.
Gebruik:
• Bindweefsel kom in al die organe voor en bestaan hoofsaaklik uit kollageen wat natuurlik in die liggaam vervaardig word.
Vertaling:
Engels: connective tissue
Nederlands: bindweefsel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|