| beenweefsel [boodskap #148497] |
Sa., 05 Julie 2025 10:08 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beenweefsel
Afbreking: been•weef•sel
Samestelling: been + weefsel
Selfstandige naamwoord: beenweefsel
Meervoud: beenweefsels
Betekenis:
• Die harde stof waaruit bene opgebou is.
Gebruik:
• Beenweefsel is 'n sterk, lewende bindweefsel wat die skelet van gewerweldes vorm.
Afgelei:
• kraakbeenweefsel
Vertaling:
Engels: bone tissue
Nederlands: beenweefsel, botweefsel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|