Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beenagtig
beenagtig [boodskap #148496] Sa., 05 Julie 2025 09:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24212
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beenagtig
Afbreking: been•ag•tig
Samestelling: been + -agtig


Byvoeglike naamwoord: beenagtig
Vergrotende trap: beenagtiger
Oortreffende trap: beenagtigste
Attributief: beenagtige
Partitief: beenagtigs

Betekenis:
• Wat soos been lyk, of die struktuur van beenweefsel het.

Gebruik:
• Skilpaaie het 'n beenagtige skild op die rug en onder die maag.

Sinoniem:
• benerig

Hiponiem:
• kraakbeenagtig

Vertaling:
Engels: bony
Nederlands: beenachtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ietermagô
Volgende onderwerp: beenweefsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 20:46:23 UTC 2025