Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » valkenier
valkenier [boodskap #148485] Vr., 04 Julie 2025 19:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Valkenier.
'n Valkenier.
valkenier
Afbreking: val•ke•nier
Samestelling: valke + -(n)ier


Selfstandige naamwoord: valkenier
Meervoud: valkeniers

Betekenis:
• Persoon wat valke (en ander roofvoëls) afrig, of met hulle jag.

Gebruik:
• Die valkenier gebruik die voël se natuurlike jaginstink om 'n prooi te jaag en te vang, waarna die voël na die valkenier terugkeer.

Vertaling:
Engels: falconer
Nederlands: valkenier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onderskeibaar
Volgende onderwerp: onbevrees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 22:43:13 UTC 2025