| onderskeibaar [boodskap #148484] |
Vr., 04 Julie 2025 19:17 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24163 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onderskeibaar
Afbreking: on•der•skei•baar
Samestelling: onderskei + -baar
Byvoeglike naamwoord: onderskeibaar
Vergrotende trap: onderskeibaarder
Oortreffende trap: onderskeibaarste
Attributief: onderskeibare
Betekenis:
• Wat sonder twyfel van ander onderskei kan word.
Gebruik:
• Hulle lieg tot die waarheid en versinsel nie meer onderskeibaar is nie.
Sinoniem:
• herkenbaar
• identifiseerbaar
• onmiskenbaar
Afgelei:
• ononderskeibaar
Vertaling:
Engels: distinguishable
Nederlands: onderscheidbaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|