Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vervangbaar
vervangbaar [boodskap #148480] Vr., 04 Julie 2025 16:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24155
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vervangbaar
Afbreking: ver•vang•baar
Samestelling: vervang + -baar


Byvoeglike naamwoord: vervangbaar
Attributief: vervangbare
Partitief: vervangbaars

Betekenis:
• Wat deur iets anders vervang kan word.

Gebruik:
• Wees nederig genoeg om te besef dat alle werkers vervangbaar is, maar ook trots genoeg om te besef dat dit 4 mense gaan vat.

Afgelei:
• vervangbaarheid

Vertaling:
Engels: replaceable
Nederlands: vervangbaar, fungibel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inert
Volgende onderwerp: roet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 01:17:35 UTC 2025