| dromer [boodskap #148478] |
Do., 03 Julie 2025 19:17 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dromer
Afbreking: dro•mer
Samestelling: droom + -er
Selfstandige naamwoord: dromer
Meervoud: dromers
Verkleinwoord: dromertjie
Meervoud van verkleining: dromertjies
Betekenis:
• Iemand wat droom (in sy slaap, of dagdroom).
Gebruik:
• Hulle het naamlik vir mekaar gesê: "Kyk, daar kom die ou dromer aan." [Genesis 37:19]
Hiponiem:
• dagdromer
Afgelei:
• dromerig
• dromery
Vertaling:
Engels: dreamer
Nederlands: dromer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|