| wied [boodskap #148476] |
Do., 03 Julie 2025 18:43 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wied
Afbreking: wied
Werkwoord: wied
Verlede tyd: het gewied
Betekenis:
• (ongewoon) Om onkruid uit te trek of uit te skoffel.
Gebruik:
• Die tuinman kom een keer per week om die gras te sny en die bossies in die tuin te wied.
Vertaling:
Engels: to weed out, remove weeds
Nederlands: wieden
Nota:
• Hierdie is een van daai woordeboekwoorde wat glad nie in die omgangstaal voorkom nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|