Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sielsgeborgenheid
sielsgeborgenheid [boodskap #148470] Do., 03 Julie 2025 12:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sielsgeborgenheid
Afbreking: siels•ge•bor•gen•heid
Samestelling: siel + -s- + geborgenheid


Selfstandige naamwoord: sielsgeborgenheid
Meervoud: sielsgeborgenhede

Betekenis:
• (neologisme) 'n Diepgaande geborgenheid; gevoel dat jy veilig, beskerm en op jou gemak is.

Gebruik:
• Wanneer sy saans in haar man se arms lê, ervaar sy 'n gevoel van sielsgeborgenheid.

Sinoniem:
• genoegdoening
• gerustheid
• sekerheid
• veiligheid

Vertaling:
Engels: sense of security
Nederlands: geborgenheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beursiebek
Volgende onderwerp: liplangs
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 05:13:43 UTC 2025