| aartsbiskop [boodskap #148467] |
Do., 03 Julie 2025 11:42 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24196 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aartsbiskop
Afbreking: aarts•bis•kop
Samestelling: aarts- + biskop
Selfstandige naamwoord: aartsbiskop
Meervoud: aartsbiskoppe
Betekenis:
• (religie) Die mees senior biskop van 'n kerklike provinsie of streek.
Gebruik:
• Die Aartsbiskop van Kantelberg is die religieuse hoof van die Kerk van Engeland.
Sinoniem:
• hoofbiskop
• metropoliet
Vertaling:
Engels: archbishop
Nederlands: aartsbisschop
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|