| voortplantingstelsel [boodskap #148465] |
Do., 03 Julie 2025 09:43 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24228 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voortplantingstelsel
Afbreking: voort•plan•ting•stel•sel
Samestelling: voortplanting + stelsel
Selfstandige naamwoord: voortplantingstelsel
Meervoud: voortplantingstelsels
Betekenis:
• Die organe wat by die voortplanting van mense, diere en plante betrokke is.
Gebruik:
• Die voortplantingstelsel omvat die organe wat verantwoordelik is vir die produksie van sperma by die manlike, en ova by die vroulike individue.
Wisselvorm:
• voortplantingsstelsel
Vertaling:
Engels: reproductive system
Nederlands: voortplantingsstelsel, voortplantingssysteem
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|