Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kulmineer
kulmineer [boodskap #148464] Do., 03 Julie 2025 09:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24228
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kulmineer
Afbreking: kul•mi•neer


Werkwoord: kulmineer
Verlede tyd: het gekulmineer

Betekenis:
• Om die hoogste punt te bereik; by die toppunt/kruin/klimaks kom.

Gebruik:
• Die kurrikulum kulmineer in 'n eksamenvraestel wat aan die einde van die jaar geskryf sal word.

Sinoniem:
• doodloop
• eindig
• voltooi

Afgelei:
• kulminasie

Vertaling:
Engels: to culminate
Nederlands: culmineren

Nota:
• Van Franse culminer. Slaan terug na die Latynse woord culmen, "hoogste punt, kruin, top".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wenakker
Volgende onderwerp: voortplantingstelsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 11:07:13 UTC 2025