Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorbladartikel
voorbladartikel [boodskap #148459] Wo., 02 Julie 2025 18:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24288
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorbladartikel
Afbreking: voor•blad•ar•ti•kel
Samestelling: voorblad + artikel


Selfstandige naamwoord: voorbladartikel
Meervoud: voorbladartikels

Betekenis:
• 'n Artikel wat op die voorblad van 'n publikasie verskyn.

Gebruik:
• Het jy die omstrede voorbladartikel in gister se koerant gelees?

Vertaling:
Engels: front page article, cover story
Nederlands: artikel op de voorpagina

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kraamkoors
Volgende onderwerp: ooreising
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jan. 12 10:38:33 UTC 2026