| bootreis [boodskap #148457] |
Wo., 02 Julie 2025 17:28 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bootreis
Afbreking: boot•reis
Samestelling: boot + reis
Selfstandige naamwoord: bootreis
Meervoud: bootreise
Verkleinwoord: bootreisie
Meervoud van verkleining: bootreisies
Betekenis:
• 'n Reis/tog per boot.
Gebruik:
• Sy bespreek 'n bootreis vanaf Durban na Kaapstad.
Sinoniem:
• bootrit
• boottog
Vertaling:
Engels: boat trip
Nederlands: bootreis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|