Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » juris
juris [boodskap #148455] Wo., 02 Julie 2025 16:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24155
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
juris
Afbreking: ju•ris


Selfstandige naamwoord: juris
Meervoud: juriste

Betekenis:
• 'n Deskundige op die gebied van die reg.

Gebruik:
• Advokate, prokureurs, regters en landdroste is juriste.

Sinoniem:
• regsgeleerde
• regskundige
• wetgeleerde

Hiponiem:
• parajuris

Afgelei:
• jurisdiksie
• jurisprudensie
• juristery
• juristies

Vertaling:
Engels: jurist
Nederlands: jurist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kryg
Volgende onderwerp: natuurkenner
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 00:02:10 UTC 2025