| geelkwassie [boodskap #148443] |
Wo., 02 Julie 2025 07:33 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24223 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die geelkwassie.
geelkwassie
Afbreking: geel•kwas•sie
Samestelling: geel + kwas + -ie
Selfstandige naamwoord: geelkwassie
Meervoud: geelkwassies
Betekenis:
• 'n Plant, endemies aan die Wes-Kaap, Bulbine annua.
Gebruik:
• Die geelkwassie groei op die sanderige grond van die kusfynbos en vorm polle met penagtige blare (15-40 cm lank) en veselrige wortels.
Vertaling:
Engels: geelkwassie
Nederlands: geelkwassie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|