Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » swaksinnig
swaksinnig [boodskap #148440] Di., 01 Julie 2025 19:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24155
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
swaksinnig
Afbreking: swak•sin•nig
Samestelling: swak + sin + -ig


Byvoeglike naamwoord: swaksinnig
Attributief: swaksinnige

Betekenis:
• Wat van min verstand getuig.

Gebruik:
• In die ou tyd is dowe mense selfs in gestigte geplaas omdat daar gedink is dat hulle swaksinnig is.

Sinoniem:
• agterlik
• bekrompe
• dom
• dwaas
• gek
• kinds
• mal
• onnosel
• ontoerekenbaar
• seniel
• simpel
• stompsinnig
• vertraag
• waansinnig

Afgelei:
• swaksinnigheid

Vertaling:
Engels: mentally deficient, feeble-minded
Nederlands: zwakzinnig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gematig
Volgende onderwerp: sydelings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 20:58:03 UTC 2025