| subtropies [boodskap #148438] |
Di., 01 Julie 2025 19:02 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
subtropies
Afbreking: sub•tro•pies
Samestelling: sub- + tropies, subtrope + -ies
Byvoeglike naamwoord: subtropies
Attributief: subtropiese
Betekenis:
• Betreffende die subtrope, die gebied tussen die trope en die gematigde streke aan beide kante van die ewenaar.
Gebruik:
• Die gebied het 'n subtropiese klimaat met warm, nat somers en gematigde winters.
Vertaling:
Engels: subtropical, semitropical
Nederlands: subtropisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|